Carl Weathers

Carl Weathers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Weathers in 2015

Geboortenaam Omery Carl Weathers, Jr.
Geboorte (1948-01-14)14 Januarie 1948
New Orleans, Louisiana, VSA[1]
Sterfte 2 Februarie 2024 (op 76)
Los Angeles, California, VSA[2]
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat
  • Mary Ann Castle (trou 1973; skei 1983)
  • Rhona Unsell (trou 1984; skei 2006)
  • Jennifer Peterson (trou 2007; skei 2009)
Kinders 2
Alma mater
  • San Francisco State Universiteit (BA)
  • San Diego State Universiteit (MA)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carl Weathers (14 Januarie 1948 - 2 Februarie 2024) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky (1976), Rocky IV (1985), Predator (1987), en Happy Gilmore (1996).

  1. Arnold, Gary (25 Junie 1979). "Carl Weathers of 'Rocky II,' in Search of Something Cerebral". The Washington Post. Besoek op 22 Julie 2017.
  2. Pedersen, Erik (2 Februarie 2024). "Carl Weathers Dies: 'Rocky' & 'Predator' Star Who Appeared In 'Happy Gilmore', 'The Mandalorian' & More Was 76". Deadline (in Engels (VSA)). Besoek op 2 Februarie 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search